 |
Ons beskik oor uitstekende poste vir ervare mediese praktisyns,
sowel as jong gegradueerdes. Poste is beskikbaar in Australiaanse
stede en landdelike gebiede.
Ons praktyke is familievriendelik en beskik oor goeie fassiliteite.
RAD lewer 'n omvattend diens. Dit sluit die hele werwings- en, plasings
proses, registrasie en visum aansoeke, vir'n 1
tot 4 jaar kontrak, in.
Bewys van Engelse taalvaardigheid is 'n
voorvereiste vir mediese registrasie in Australië, bv. IELTS
*
Belangstellendes kan Annelize Moore
skakel by:
+61-400-430-254, tussen 5-1vm Suid-Afrikaanse
tyd.
E-pos jou CV aan cv@recruitadoc.com
Permanente verblyfreg navrae is welkom.
|
 |